PLAASMOORDE, ONTEINING EN BOERE OPSTANDE IN EU, IS DAAR DALK ‘N VERBAND?
Ek hou die afgelope ruk die plaasboere dop in Europa en wat hulle doen om hulle plase te behou, wat al geslagte in familiebesit is. Dit neem veel om ‘n plaasboer opstandig te maak. Dit wil voorkom, asof die Europese Unie en al sy lidland regerings nou die lyn oorgesteek het, siende hoe hulle in…
