Onluste in Suid-Afrika – 5 Maart 2024

FS – BLOEMFONTEIN SOOS ONTVANG Protesteer Laurier-park se ingang vanaf Ferreira-pad se kant Bloemfontein 05/03/2024 05.59 MP – WITBANK – EZINAMBENI Ezinambeni staking is aktief maar verkeer vloei 05/03/2024 06.06 MP – R37 – BRONDAL TIMBERS R37 by Brondal Timbers, pad gesluit weens protesaksie, gebruik asseblief alternatiewe roetes of vertraag reise 05/03/2024 06.09 KZN –…

Lees Meer

Bloemfontein onwettige Plakkers – Situasie is besig om te eskaleer

BLOEMFONTEIN – VRYSTAAT.  Gebeure lyk nie rooskleurig in die Rosestad vanweë onwettige plakkers wat amok maak in Bloemfontein… Onwettige plakkers beset ’n Stadsraad perseel van nagenoeg 700ha sedert die naweek. Volgens berigte word die plakkerskamp deur 4 ANC Stadsraad lede geïnisieer. Die raadslede het met peperduur voertuie, vragmotors en bakkies gehelp om die plakkers te…

Lees Meer

DRIE ZIMBABWIESE BURGERS VERSKYN IN HOF NA MOORD OP ’N DUITSE TOERIS

PERSVERKLARING 04 MAART 2024 Uitgereik deur: Mashudu Malabi-Dzhangi NVG Streekswoordvoerder Noord-Transvaal-afdeling Die drie Zimbabwiese burgers, Jan Thabonga Moshabi (36), Abstein Madzvimbo (22) en Thomas Moyo (39) het voor die Northam-landdroshof verskyn op aanklagte van moord en die oortreding van onwettige immigrasiewet. Daar word beweer dat die verdagtes ‘n manlike Duitse toeris, Herman Gunter Friedrich Westphal…

Lees Meer

Media vs groot tegnologie: Elon Musk se X word deur SA kompetisie waghond gekap vir navraag

Die weiering van Elon Musk se X sosiale media maatskappy om deel te neem aan ‘n Mededingingskommissie-ondersoek na die impak wat groot tegnologie maatskappye op die Suid-Afrikaanse nuus sektor het, het Maandag die woede van die ondersoek voorsitter, James Hodge, laat ontstaan. Hodge, wat die hoof ekonoom by die Mededingingskommissie is, het gesê dat X…

Lees Meer

Terrorisme, misdaad en besighede in Suid-Afrika

Die historiese onderlinge verband tussen staatsekuritiserings apparaat, die private sektor en die ANC met georganiseerde misdaad gaan terug na die 1970’s. Die artikel deur Caryn Dolley Drug Dons (Deel Een) op 2 Maart het verwys na die beweerde verhouding tussen die Guptas en Vicky Goswamy (wat as een van die hoofrolle in Mandrax-smokkelary in SA…

Lees Meer