Diep spore van Dr AG Visser leef voort in Heidelberg
Dr Andries Gerhardus Visser se invloed op Heidelberg en Afrikaanse kultuur is onmiskenbaar. As digter, dokter en gemeenskapsleier het sy werk en woorde ‘n nalatenskap gelaat wat vandag steeds respekteer en onthou word. AG Visser is op 1 Maart, 1878 in Fraserburg op die plaas Zaaifontein in die Noord-Kaap area in ‘n tent gebore. Sy…
