Vandag in die geskiedenis

1905 – Albert Einstein stel sy spesiale relatiwiteitsteorie bekend.
1908 – Die Toengoeska-ontploffing vind in Siberië plaas.
1924 – J.B.M. Hertzog begin sy termyn as Eerste Minister van Suid-Afrika.
1971 – Die bemanning van die ruimtetuig Sojoes 11 sterf toe hulle lugtoevoer deur ‘n foutiewe klep ontsnap.
1985 – Gebore: Michael Phelps: Amerikaanse swemmer en Olimpiese kampioen.
2004 – Nasa begin die eerste gedetailleerde verkenning van Enkelados, Saturnus se grootste natuurlike satelliet, sedert 1981.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui