Konsentrasiekampdag vergete terwyl “Jeugdag” gevier word
Daar word ‘n reusagtige bohaai gemaak oor Soweto oor daar betogers geskiet is en intussen word die feit dat vandag die herdenkings dag is waar die Britse owerhede die bevel gegee het om duisende vrouens en kinders soos diere in martel kampe toe te sluit. Die onreg wat 16 Jun 1900 teenoor ons as Boere-Afrikaners…
