EK LEI JOU MET MY OOG
Maandag – 15 Sept 2025 My kind, jy staan op ’n kruispad, en jou hart vra: “Waarheen nou, Here?” Ek het jou nie hier gebring om jou te verlaat nie. Ek is die Een wat jou pad ken, selfs voor jy dit loop. Ontvang My rigting — nie net vir vandag nie, maar vir elke…
