Kategorie: Godsdiens
Familie-ondernemings en rentmeesterskap
Waarde sisteme bepaal die voortbou van die nalatenskap van besighede van een generasie tot die volgende….voetspore wat ons nalaat bepaal die nalatenskap wat ons aan ons nasate oorgee Luister gerus na die uitsending wat op 23 Maart 2025 op RSG se Binnekamer uitgesaai is.
Verootmoediging: Vrees die Here
Dis vir die Here baie belangrik dat ons moet verstaan wat dit beteken om Hom te vrees. Baie dink dat ons in absolute vrees moet lewe; so bang, dat ons net die hele tyd wil wegkruip! Daar is egter ‘n baie dieper betekenis! Daar word op meer as 300 plekke in die Bybel verwys na…
Verootmoediging: Lukas 18: 1-8
Lukas 18:1-8 – God sal reg laat geskied aan sy uitverkorenes wat bedags en snags na Hom roep
Kolossense 2:6-23 – Geloof en gedrag word op Jesus as Here gebou
Godsdiensvryheid – een van die min voorregte wat ons nog het. Belê in Jesus Christus. Daar is mense wat doodgemaak word ter wille van hul geloof in HOM. Dit gaan met ons ook gebeur. Hier kom ons nou by die hart van die boodskap van hierdie brief. Dit is duidelik dat Paulus hierdie brief skryf…
Verootmoediging: Inspirasie te midde van perspirasie
Wees waaksaam, staan vas in die geloof, wees manmoedig, wees sterk – 1 Korinthiërs 16:13
Trump verklaar regstellende aksie onwettig en stop USAID aan Suid-Afrika
Alle buitelandse hulp is onderbreek hangende ‘n hersiening van of befondsing ooreenstem met president se buitelandse beleid. Die Trump-administrasie het formele opdragte aan die MIV/Vigs-organisasies wat hulle in SA finansier, uitgereik om dadelik werk te staak. Miljoene dollars se hulpbefondsing is nou op die spel namate die Amerikaanse president Donald Trump se uitvoerende bevel wat…
Die redes waarom ons belydenis in Jesus Christus kosbaar is
“As jy met jou mond bely dat Jesus die Here is en met jou hart glo dat God Hom uit die dood opgewek het, sal jy gered word.” (Rom 10:9) Ons weet dat Hebreërs 11:2 sê: “Omdat ons glo, weet ons dat die wêreld deur God geskep is”. Dit is oneindig makliker is om te…
Geen Volkseenheid sonder Geloofseenheid nie!!
Skrifgedeelte: 1Kn 12:24 So spreek die HERE: Julle mag nie optrek en teen julle broers, die kinders van Israel, oorlog voer nie; julle moet omdraai, elkeen na sy huis; want van My het hierdie saak gekom. Hulle het toe geluister na die woord van die HERE en weer teruggetrek volgens die woord van die HERE. …
God se kinders kan nie verlore gaan nie!
Skrifgedeelte: Johannes. 6:37 Al wat die Vader My gee, sal na My toe kom; en Ek sal hom wat na My toe kom, nooit uitwerp nie. Johannes. 6:39 En dit is die wil van die Vader wat My gestuur het, dat al wat Hy My gegee het, Ek daarvan nie sal verloor nie, maar dit…
