Familie-ondernemings en rentmeesterskap

Waarde sisteme bepaal die voortbou van die nalatenskap van besighede van een generasie tot die volgende….voetspore wat ons nalaat bepaal die nalatenskap wat ons aan ons nasate oorgee

Luister gerus na die uitsending wat op 23 Maart 2025 op RSG se Binnekamer uitgesaai is.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui