Boer of Afrikan(d)er. Wat is die WAARHEID
Boer of Afrikaner? Hoe het dit so gekom? AFRIKANER EN BOER — EEN AFRIKANERVOLK – Willie van der Grijp (Maart 2015 gepubliseer) Die vyande van Afrikanernasionalisme is baie suksesvol met hul verdelings strategieë. Die kunsmatige debat wat geskep word oor die begrippe “Boer” en “Afrikaner” is ‘n baie goeie voorbeeld hiervan. Terwyl die Afrikanernasionalis ook…
