Is jou woord jou eer?

Hierdie gedeelte kom uit Manna uit die Woord gepubliseer 26 Julie 2022 “Maar bo alles, my broeders, moenie sweer nie: nie by die hemel nie, ook nie by die aarde nie en ook geen ander eed nie; maar laat julle ja ja wees en julle nee nee, sodat julle nie onder ‘n oordeel val nie.”…

Lees Meer

Wees voorbereid

Ek kry ’n video van ’n priester wat sê satan veg nie teen Muhammed nie. Hy veg nie teen Budda nie en nog minder teen Krisna. Hy veg net teen Jesus. Hoekom? Want Jesus is die enigste Een wat dit vir hom nag gemaak het. Stikdonker nag!  Jy sien, die enigste probleem wat die satan…

Lees Meer

Drie Formuliere van Eenheid (Heidelbergse Kategismus, Nederlandse Geloofsbelydenis en Dordtse Leerreëls) in Hindi vertaal

Die toonaangewende Christelike uitgewery, Lig in Duisternis Uitgewers, het die Drie Formuliere van Eenheid (Heidelbergse Kategismus, Nederlandse Geloofsbelydenis en Dordtse Leerreëls) in Hindi vertaal, en het die voorreg om dié publikasie onder die leiding van di. Schalk Strauss en Johan Schütte op 19 Januarie 2025 in Indië bekend te stel. Volgens ds. Schalk Strauss, publikasiehoof…

Lees Meer

Pak vat

Daar is sommige dinge wat deel is van die lewe waaroor ons nie wil praat nie. Eintlik wil ons ’n blinde oog gooi en maak of dit nie bestaan nie. Die probleem met die ene is dat dit onwillekeurig en onverwags gereeld sy opwagting maak by ons voordeure.   Swaarkry. Niemand hou van swaarkry of uitdagings…

Lees Meer