Ons siel moet kies
Die opsomming van die wet sê dat ons vir God moet lief wees met ons hele hart en siel en krag en verstand. Met ons hele wese, met alles in ons moet ons God dien. Daar moenie ’n stukkie van ons wees wat nie aan God toegewy is nie. Die hart en verstand met al…
