NG Kerk Algemene Sinode wil lidmate en kerkrade hof toe sleep. WAAROOR GAAN DIT
Volgens die Algemene Sinode van die NG Kerk het die Kerkrade wat besluit het om bande met die Kerk verband en die Algemene Sinode te verbreek die kerkorde se reëls oortree. “Die ASM verklaar dat ’n Kerkraad nie die bevoegdheid het om die kerkorde te verander of te ignoreer nie” Volgens die Kerkorde se Reglement…
