Volgens Down Detector (https://downdetector.com/) is Facebook regoor die wêreld van die lug af. Almal is uitgeskakel en kan nie aan hulle profiele verbind nie.
Daar is nog geen verklaring vanaf Facebook waarom hul blad af is nie…