Die polisie lê beslag op vervalste goedere, breek onwettige kruisings naby Beitbrug af

BEITBRUG – OOS-TRANSVAAL ’n Suksesvolle operasie wat Sondag deur ’n grens polisiespan by Musina naby die Beitbrug-poort binnekom, het gelei tot die beslaglegging op vervalste goedere. Die span het ook ‘n opblaasboot teruggekry wat vermoedelik vir onwettige kruisings van die Limpoporivier tussen Zimbabwe en Suid-Afrika gebruik word. “Tydens die operasie het lede van die SAPD…

Lees Meer

Ouers storm skool in Bredasdorp met vuurwapens

Chaos het Maandag by die “Albert Myburgh Secondary School” op Bredasdorp in die Wes-Kaap uitgebreek toe verskeie mense – glo ouers van die skool wat gewapen was – die skoolgrond betree en die akademiese program ontwrig het. Volgens die skool het verskeie ouers die skoolterrein Maandagoggend “met voorbedagte rade” betree. Wat presies daarna gebeur het,…

Lees Meer

CIPC-webtuiste in kurberaanval geteiken

Die CIPC-webtuiste is in ‘n kuberaanval geteiken en drie miljoen besighede en individue se data is moontlik gesteel. Kliënte wat geregistreer is by die Kommissie vir Maatskappye en Intellektuele Eiendom (CIPC) word gewaarsku om op die uitkyk te wees vir vreemde boodskappe en aktiwiteite op hulle rekeninge. Addresse, kredietkaartinligting, ID-nommers en name van besighede en…

Lees Meer

Onluste in Suid-Afrika – 5 Maart 2024

FS – BLOEMFONTEIN SOOS ONTVANG Protesteer Laurier-park se ingang vanaf Ferreira-pad se kant Bloemfontein 05/03/2024 05.59 MP – WITBANK – EZINAMBENI Ezinambeni staking is aktief maar verkeer vloei 05/03/2024 06.06 MP – R37 – BRONDAL TIMBERS R37 by Brondal Timbers, pad gesluit weens protesaksie, gebruik asseblief alternatiewe roetes of vertraag reise 05/03/2024 06.09 KZN –…

Lees Meer

Bloemfontein onwettige Plakkers – Situasie is besig om te eskaleer

BLOEMFONTEIN – VRYSTAAT.  Gebeure lyk nie rooskleurig in die Rosestad vanweë onwettige plakkers wat amok maak in Bloemfontein… Onwettige plakkers beset ’n Stadsraad perseel van nagenoeg 700ha sedert die naweek. Volgens berigte word die plakkerskamp deur 4 ANC Stadsraad lede geïnisieer. Die raadslede het met peperduur voertuie, vragmotors en bakkies gehelp om die plakkers te…

Lees Meer