Skip to content
17 April 2026
Newsletter
Random News
Die Nuus

Die Nuus

Die Nuus wat saak maak

  • Adverteer
  • My Rekening
  • You are Blocked
Nuus Hooftrekke
  • 4 maande ago4 maande ago

    Waarom is Christenskap nie afgodery nie. Die lig kom voor die skaduwee

  • 4 maande ago4 maande ago

    Kersfees kom, Kersfees kom, Gee aan GOD die eer.

  • 6 maande ago

    Moeilikheid vir Suid-Afrika: plaaslike tegnologie in Russiese hommeltuie gevind

  • 6 maande ago6 maande ago

    Goeie nuus vir petrolpryse in Suid-Afrika

  • 6 maande ago6 maande ago

    Regering steun groot SAPD-korrupsie-onderdrukking na klopjagte teen top-polisiebeamptes en sakemanne

  • 6 maande ago

    Het jy regtig drie blou Lamborghini’s nodig gehad?

  • Nuus

Pa van Pretoria skuldig na hy sy kinders pak slae gee

admin2 jare ago2 jare ago01 mins

Volgens ‘n laat berig in beeld is ‘n pa van 3 kinders skuldig bevind in Pretoria se streekhof nadat hy hulle pak slae gegee het. Die kinders is onderskeidelik 3, 5 en 7 jaar oud. Die pa is op drie aanklagte van aanranding skuldig bevind. Meer besonderhede in Môre se uitgawe van Volkskrag Nuus

Lees Meer
  • Nuus

Willem Petzer, Tewie Wessels en Devon Hofmeyr bly in aanhouding

admin2 jare ago2 jare ago02 mins

Dit het vanmore, Maandag 12 Februarie 2024 bekend geword dat Devon Hofmeyr van die Bittereinders ook moes aanmeld by Groblersdal se Polisie. Hy is saam met Willem Petzer en Tewie Wessels in aanhouding geneem. Hulle word aangekla van openbare geweld en inmenging in polisiepligte. Francois van der Merwe, wat drie weke gelede in hegtenis geneem…

Lees Meer
  • Nuus

Amerikaanse kongres ontvang wetsontwerp om SA se betrekkinge te hersien na ‘polities gemotiveerde’ ICJ-saak

admin2 jare ago010 mins

’n Wetsontwerp is by die Amerikaanse kongres ingedien waarin gevra word vir ’n volledige hersiening van die land se bilaterale verhouding met Suid-Afrika

Lees Meer
  • Nuus

Willem Petzer en Tewie Wessels moet aanmeld by Groblersdal se polisiestasie…

admin2 jare ago2 jare ago03 mins

Willem Petzer en Tewie Wessels moet in Groblersdal aanmeld om hul vryheid van spraak te onderdruk…

Lees Meer
  • Nuus

Ramaphosa lieg oor die stand van sake rakende Eskom

admin2 jare ago2 jare ago01 mins

Ramaphosa lieg alweer in sy SONA oor die stand van sake by Eskom

Lees Meer
  • Nuus

Ramaphosa sus sy stemvee weer aan die slaap

admin2 jare ago2 jare ago01 mins

Niemand is gelukkig met Ramaphosa se staatsrede nie. Dit was weer een van daardie sessies waar Ramaphosa beloftes maak wat hy weet hy nie gestand kan doen nie. Berig saamgestel deur André Smit

Lees Meer
  • Nuus

Potch Studente ongelukkig oor verpligte LGBQIA+ lesing

admin2 jare ago2 jare ago11 mins

‘n Eerste jaar se student het sy misnoë uitgespreek na ‘n verpligte sessie waar die universiteit se beginsels rondom LGBQIA+aan hulle uitgespel is. Hy het opgestaan en die lokaal verlaat waartydens nagenoeg 6000 mede studente besluit het om ook die lokaal te verlaat in protes teen die lesing. Die student is intussen geskors omdat vryheid…

Lees Meer
  • Nuus

NUUSBERIG: Francois van der Merwe moet nog ‘n week in die tronk spandeer

admin2 jare ago2 jare ago11 mins

Die hof in Groblersdal het besluit om Francois van der Merwe langer in hul kloue te hou omdat hulle hul drakoniese wette wil afdwing en bang is vir Francois!

Lees Meer
  • Intern

Volkskrag

admin2 jare ago2 jare ago01 mins

Bekendstelling

Lees Meer
  • 1
  • …
  • 399
  • 400
  • 401

Onlangse plasings

  • Waarom is Christenskap nie afgodery nie. Die lig kom voor die skaduwee
  • Kersfees kom, Kersfees kom, Gee aan GOD die eer.
  • Moeilikheid vir Suid-Afrika: plaaslike tegnologie in Russiese hommeltuie gevind
  • Goeie nuus vir petrolpryse in Suid-Afrika
  • Regering steun groot SAPD-korrupsie-onderdrukking na klopjagte teen top-polisiebeamptes en sakemanne

Onlangse Komentare

  1. Ronelle Snyders op Suid-Afrika verander(?) sy deuntjie oor Starlink
  2. Don Juan op Suid-Afrika verander(?) sy deuntjie oor Starlink
  3. Ronelle Snyders op Andre de Ruyter se verdoemende bewering oor Eskom word ‘n werklikheid
  4. Don Juan op Dissipline- en onderrigineenstorting by Wordsworth Hoërskool
  5. Don Juan op Andre de Ruyter se verdoemende bewering oor Eskom word ‘n werklikheid

Argiewe

  • Desember 2025
  • Oktober 2025
  • September 2025
  • Augustus 2025
  • Julie 2025
  • Junie 2025
  • Mei 2025
  • April 2025
  • Maart 2025
  • Februarie 2025
  • Januarie 2025
  • Desember 2024
  • November 2024
  • Oktober 2024
  • September 2024
  • Augustus 2024
  • Julie 2024
  • Junie 2024
  • Mei 2024
  • April 2024
  • Maart 2024
  • Februarie 2024

Kategorieë

  • Aanvalle
  • Aktueel
  • Buiteland
  • Ekonomie
  • Geskiedenis
  • Gesondheid
  • Godsdiens
  • Intern
  • Landbou
  • Misdaad
  • Nuus
  • SA Weer
  • Sport
  • Uncategorized
Volkskrag Nuusblad - Doelgerigte nuus sonder die leuns. 2026. Powered By BlazeThemes.