Dagga met ‘n straatwaarde van R282 000 onderskep.
NOORD-KAAP. – Die Springbok-polisie het gister ‘n besending dagga wat deur ‘n koerierdiens vervoer is, onderskep. Sers. Timothy Sam sê polisielede van die gespesialiseerde eenheid vir openbare orde (OOP) was met patrollies besig toe hulle inligting van dwelms wat vir Port Nolloth bedoel was en met ‘n koerierdiens deur Springbok sou gaan, ontvang. Die polisielede…
