Twee verdagtes, een onwettig in land, in hof na moord op man

SENTRAAL-TRANSVAAL. – Adriaan Theunis van Lingen (64) is vermoor op Kliprivier aangetref na hy aanvanklik as vermis aangemeld is. Skhumbuza Dlamini (32), ‘n Swaziland-burger wat onwettig in SA is en Sizwe Nkosi (30) is vir die moord in hegtenis geneem. Beide het reeds in die Vereeniging-streekhof verskyn, waar die saak tot 20 Februarie uitgestel is….

Lees Meer

Ramaphosa sê hy gaan definitief binnekort NGV-wetsontwerp teken

PRETORIA. – Cyril Ramaphosa het gister gesê hy sal binnekort die Nasionale Gesondheidsversekeringsfonds ’n werklikheid maak. Hy het tydens sy toespraak by die Kaapstad-persklun gesê daar is geen twyfel dat hy die wetsontwerp gaan teken nie. Ramaphosa het gesê daar is ’n nood vir universele gesondheidsversekering in die land. Verskeie politieke partye en rolspelers in…

Lees Meer

83-jarige bejaarde dame laat aanvaller hasepad kies

‘n 83 jarige bejaarde dame van Boekenhoutskloofdrif, Noord van Pretoria, het ‘n plaasaanvaller met een gil die hasepad laat kies. Die slagoffer het JESUS se naam hardop aangeroep en dadelik het die aanvaller in sy spore omgedraai en weg gehardloop! Daarna het hy byna teen die slagoffer se 54-jarige dogter vasgehardloop en haar geskiet, Die…

Lees Meer

Volkskrag Nuus se nuwe tuiste

Met baie dankbaarheid is Volksrag Nuus nou uiteindelik ingeburger in sy nuwe tuiste. Julle kan gerus die nuwe blad gaan besoek op https://dienuus.co.za/wp/ waar dit van nou af gehuisves gaan word. Die nuwe webtuiste maak ook voorsienning vir veeltalige vertalings op die huidige oomblik is die volgende tale opgestel en beskikbaar:1) Afrikaans2) Engels3) Nederlands4) Frans5) Duits6) Grieks7)…

Lees Meer

Bittereinder 4 se saak uitgestel.

Die 4 bittereinders, Francois van der Merwe, Willem Petzer, Tebie Wessels en Devon Hofmeyr se saak is tot Vrydag 16 Februarie 2024 uitgestel. Eerstens was die landros laat en het die hof verrigtinge laat begin. Beurtkrag het die verrigtinge verder ontwrig. Daar was vroeër die week deur Ramaphosa aangekondig dat polisie stasies en belangrike instellings…

Lees Meer