Die Landdros het ongeveer 9h30 opgedaag by die hof en daarna kon die hof met hul verrigtinge begin.
Gedurende die verhoor het die ondersoek beampte bevestig dat die manne nie ‘n probleem vir die hof sal wees nie. Hy het ook bevestig dat hulle nie met die saak sal inmeng nie. Hy bevestig ook dat daar geen vorige oortredings of misdaad is wat hul borg aansoek kan beinvloed nie. Hy het ook bevestig dat hulle nie ‘n gevaar vir die publiek inhou nie. Laastens het hy bevestig dat hulle geen vlug risiko in hou nie.
Die reg span van die verdediging het dit benadruk dat nie een van die beskuldiges, Francois van der Merwe, Willem Petzer, Tewie Wessels, Oom Dries of Devon Hofmeyr enige geweld tydens die vreedsame betoging gepleeg het nie.
Die staat het aangevoer dat hulle nog besig is met ondersoeke en daarom staan hulle borg teen
Die uitspraak is gelewer deur die landros en borg is weereens uitgestel tot Maandag 19 februarie 2024.
