Volkskrag Nuus se nuwe tuiste

Met baie dankbaarheid is Volksrag Nuus nou uiteindelik ingeburger in sy nuwe tuiste. Julle kan gerus die nuwe blad gaan besoek op https://dienuus.co.za/wp/ waar dit van nou af gehuisves gaan word.

Die nuwe webtuiste maak ook voorsienning vir veeltalige vertalings op die huidige oomblik is die volgende tale opgestel en beskikbaar:
1) Afrikaans
2) Engels
3) Nederlands
4) Frans
5) Duits
6) Grieks
7) Italiaans
8) Noorweegs
9) Pools
10) Portegees
11) Russies
12) Spaans
13) Fins

Aan die regter bokant is die simbool van ‘n vlag. Druk op die vlag om die taal te verander…

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui