‘n Eerste jaar se student het sy misnoë uitgespreek na ‘n verpligte sessie waar die universiteit se beginsels rondom LGBQIA+aan hulle uitgespel is. Hy het opgestaan en die lokaal verlaat waartydens nagenoeg 6000 mede studente besluit het om ook die lokaal te verlaat in protes teen die lesing. Die student is intussen geskors omdat vryheid van spraak in die berokke universiteit onderdruk word as jy wit is.
Potch Studente ongelukkig oor verpligte LGBQIA+ lesing

Ek is baie trots op ons jong studente wat op kom vir wat reg en verkeerd is