Pa van Pretoria skuldig na hy sy kinders pak slae gee

Volgens ‘n laat berig in beeld is ‘n pa van 3 kinders skuldig bevind in Pretoria se streekhof nadat hy hulle pak slae gegee het. Die kinders is onderskeidelik 3, 5 en 7 jaar oud. Die pa is op drie aanklagte van aanranding skuldig bevind.

Meer besonderhede in Môre se uitgawe van Volkskrag Nuus

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui