Ure na Ramaphosa se afkondiging in sy SONA, dat die krag netwerk se probleme uitgesorteer is en dat beurtkrag op ‘n einde sal wees, het Eskom vase 6 beurtkrag ingestel! Daar is geen aanduiding van wanneer die status sal verander nie. Fase 6 beurtkrag is vir ‘n onbepaalde tyd ingestel.
Eskom se verskoning volgens hul verklaring op X (Voormalige Twitter) is dat hulle 2 eenhede moes af sit na hulle 2 aan gesit het. Hulle het nie bevestig watter eenhede betrokke is nie. Hulle vertel ook dat hulle water moet pomp om ekstra kapasiteit op te gaar… Dit maak nie sin hoe hulle water gaan pomp as daar nie krag is nie!
Hulle het ook verklaar dat hulle spanne hard werk om die stelsel verder te breek (Hulle sê hulle maak dit reg maar hulle lieg!)
