Devon Hofmeyr betree politiek. Groet Bittereinders vaarwel

Devon Hofmeyr, Seun van sanger Steve Hofmeyr het besluit om die politieke veld te betree. Dit is nog nie duidelik presies hoe hy dit gaan benader nie.

Volgens Devon het hy besluit om sy mede direkteurskap op te sê binne die Bittereinders om sy politieke droom na te jaag.

In video’s wat Devon en Francois van der Merwe gemaak het, het hulle bekend gemaak dat Devon die skuif gaan maak omdat Devon voel dat hy ’n doel in die politiek het.

https://www.facebook.com/story.php?story_fbid=10231384950465124&id=1177549951&mibextid=xfxF2i

One thought on “Devon Hofmeyr betree politiek. Groet Bittereinders vaarwel

  1. Arme Devon,
    Dit is ñ tragiese dom besluit om by ons Niel de Beer-hulle aan te sluit. Hulle is ons vyand.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui