SA staar nog ‘n jaar in die gesig op die “Financial Action Task Force-grys lys”
Die Nasionale Tesourie verwag dat Suid-Afrika vir nog ‘n jaar op die grys lys sal wees en sê daar is steeds vereistes vir die regering om die land se maatreëls te hervorm wat daarop gemik is om geldwassery, terreur finansiering en ander finansiële misdade te bekamp. Die tesourie het gesê Suid-Afrika moet ten minste “vyf…
