PLAASAANVAL 27/02/2024

Berig ontvang van Klaas Prinsloo van die Witkruis Monument Bitter min besonderhede van waar die aanval plaasgevind het is beskikbaar. VOLKSKRAG NUUS probeer om meer besonderhede te bekom. Ons vermoed dat die aanval in Wes-Transvaal plaasgevind het. Ongeveer 03h00 het drie verdagtes ñ ruit gebreek om toegang tot die huis te kry. Die alarm het…

Lees Meer

Onluste in Suid-Afrika – 28 Februarie 2024

EC – MT FRERE Protesting on N2 in the vicinity of Sugerbush between Mt Frere and Dutyini. Road completely closed. *KZN – MAGUDU/PONGOLA* R66 Protesaksie op R66 by Magugu na Pongola/Nongoma-roete. Pad gesluit met brandende voorwerpe. *Road Angels SA* 28/02/2024 – 05:40 28/02/2024 06.15 MP – R42 RIGTING LEANDRA Op die R42 rigring Leandra by…

Lees Meer

Die dag in die geskiedenis toe Pretoria vir die eerste keer krag gekry het

Elektriese krag is in 1892 in Pretoria bekendgestel. Die eerste kragstasie was geleë in Schoeman straat net oos van die Tramshed. Op die eerste foto kan die skoorsteen aan die linkerkant gesien word en die koeltoring aan die regterkant. Elektrisiteit is verskaf deur ‘n maatskappy genaamd “Pretoria Verlichtings Maatschappij Beperkt”. Volgens die toegewings bepalings kon…

Lees Meer

Einde van beurtkrag nie in sig nie

Pravin Gordhan, minister van openbare ondernemings, sê tensy nuwe kapasiteit by die nasionale netwerk gevoeg word, moet Suid-Afrikaners verwag dat beurtkrag sal voortduur. Dit is ten spyte van verskeie strategieë wat Eskom en die verskillende departemente geïmplementeer het om die onderbrekings te versag en beloftes van president Cyril Ramaphosa en ander politici dat die einde…

Lees Meer

Diefstal van Eskom-infrastruktuur beloop miljoene rande

Eskom het vanaf die 2018-’19-boekjaar tot op hede altesaam 44 043 elektriese infrastruktuur diefstalvoorvalle ervaar. Dit het Pravin Gordhan, minister van openbare ondernemings, onthul. Reageer op parlementêre vrae van Jacques Smalle, DA-LP, wat gevra het oor die diefstal van transformators en sabotasie van elektriese infrastruktuur tussen die boekjare 2019-’20 en 2022-’23. Gordhan se antwoord het…

Lees Meer

Nog 100 besighede sluit in Suid-Afrika

Suid-Afrika het gesien hoe 109 besighede in die eerste maand van 2024 gesluit is, wat ‘n massiewe toename van 35% toon teenoor dieselfde tyd verlede jaar. Volgens Stats SA se jongste data oor likwidasies in die land het die totale aantal likwidasies in Januarie 2024 met 34,6% toegeneem vergeleke met Januarie 2023. Likwidasies van maatskappye…

Lees Meer