DIE VERKIESING IS OP PAD EN WAT KAN ONS VERWAG
Saamgestel Deur Willie Cloete Die datum van die verkiesing is bekend en al die politieke partye is nou besig om die beste voet voor te sit, of in sommige se oë hoe radikaal kan ek wees om stemme te trek. Daar word hard gewerk aan moontlike koalisies wat gevorm kan word. Koalisies is feitlik regoor…
