Ekurhuleni se Departement van Binnelandse Sake brand namate protesoptogte eskaleer
Brandbestryders is Dinsdagoggend ontbied na ‘n brand by ‘n gebou van die Departement van Binnelandse Sake in Germiston, Ekurhuleni. William Ntladi, woordvoerder van die Stad Ekurhuleni se Ramp- en Noodbestuursdienste, het gesê hulle het net na 8:00 oproepe oor die brand ontvang en bevestig dat brandbestryders besig is op die toneel. Hy het gesê dat…
