Vrystaat se Jongboer van Jaar staan op met lied in hart
Die jong boer Tienie Prinsloo van die Hoopstad-omgewing is onlangs aangewys as Vrystaat Landbou se Jongboer van die Jaar. Prinsloo (36), van die plaas Loomar, Hoopstad, boer die afgelope 15 jaar in dié distrik en dien saam met sy pa as direkteur van hul maatskappy. Hulle boer met pekanneute, lusern, suikerbone, groente en bedryf ook…
