Wat is jou regte as iemand in jou huis in SA inbreek?
‘n Onlangse huisinbraak wat ‘n verdagte dood gelaat het en ‘n huiseienaar na ‘n polisiestasie geneem is, het die vraag oor huiseienaars se regte laat ontstaan. Donderdagoggend het ‘n messwaaiende kriineel ‘n gesin in hul Bluff-huis geterroriseer. Na ‘n geveg met die huiseienaar, wat homself verdedig het, het die verdagte ‘n steekwond opgedoen en is…
