Groblersdal 5 weer in hof

Die 5 manne wat aan ’n vreedsame optog in Groblersdal deelgeneem het en gearresteer is verskyn weer vandag in die Groblersdal se streekshof op aanklagte van “Aanranding”, publiekegeweld/aanhitsing tot publieke geweld en oortreding van die “groups gathering act” voor

Sterkte aan die vier manne wat vandag weereens in die beskuldigde bank staan, teen ‘n klagte wat ons almal weet julle nie aan skuldig is nie.

Mag God met julle wees, julle moed en krag gee om deur hierdie vermoeiende storie te kom. Ons bid vir julle en sal julle deur alles ondersteun.

Opdatering: Ons het sopas van Francois verneem dat die saak alweer uitgestel is tot en met 3 Junie 2024.

One thought on “Groblersdal 5 weer in hof

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui