Suid-Afrikaanse kleurling man skuldig bevind aan moorde in ALASKA, NOORD-AMERIKA
ALASKA – NOORD-AMERIKA – ’n Oos-Kaapse Kleurling man wie se duidelike aksent tot sy arrestasie gelei het nadat hy een van sy slagoffers ge-martel en vermoor het, is skuldig bevind aan moord op twee vroue in Alaska. Brian Smith (52) moet in Julie gevonnis word, en ten spyte daarvan dat hy gespog het dat hy…
