Booswigte skiet 2 vriende, een in die gesig, terwyl hulle gesellig verkeer
KLERKSDORP – WES-TRANSVAAL. – Fritz Smit (36) is vroeg Saterdagoggend in Klerksdorp waar hy saam met twee vriende by Villa Martelli gekuier het deur twee verdagtes in die gesig geskiet. Luan Lauwrens is in die been gewond. Volgens ‘n BackaBuddy-befondsingsblad wat vir hom geskep is, is sy kakebeen vergruis en moet dit weer opgebou word….
