NWU-student Shaun Christie word aangekla vir haatspraak! Saak kom vandag voor
Die dissiplinêre verhoor van Shaun Christie, die senior student van die Noordwes-Universiteit (NWU) wat vroeër vandeesmaand tydelik geskors is ná sy openbare beswaar teen die inhoud van ’n sessie by ’n oriënterings geleentheid, vind vandag by die universiteit se Potchefstroom-kampus plaas. AfriForum Jeug se regspan sal Christie by die verhoor bystaan en sal ook daarop…
