Pynlike petrol-, diesel prysstygings vir Woensdag bevestig
Petrol- en diesel pryse sal albei Woensdag verhoog word. Loodvrye petrol van beide grade (93 en 95) sal met R1,21 per liter styg, wat die Gautengse prys van 95 loodvrye petrol op R24,45 per liter te staan bring, terwyl die kus prys R23,73 sal bereik. Diesel (0,05% swael) sal met R1,05 per liter styg, terwyl…
