Plakkers begin om in Bloemfontein woonbuurt te plak, Skote geskiet
BLOEMFONTEIN – VRYSTAAT Met geen verbetering in toestande het plakkers 3 plakkers hutte in die aangrensende woonbuurt, Pellissier opgerig. Daar was gister en deur die nag gereeld geweer afgevuur in die betrokke gebiede. Besonderhede aangaande die geweer skote is nog onbekend. Toegang deur Lourier Park is nog steeds afgesper en plakkers kan nie die area…
