EFF 2024 verkiesings manifes: “Shoot to kill! Kill the Boer, the farmer!”
Sentraal-Transvaal Tydens die EFF se verkiesings manifes in die Sentraal-Transvaal het die EFF sterk klem op hul leuse “Shoot to kill! Kill the Boer, the farmer!” gelê om kiesers te werf. Duisende van sy ondersteuners het die slagspreuke saam met hom uitgeskreeu. Die vraag kom op hoekom word dit nie as haat spraak bestempel nie…
