admin

Interdik teen grondgryp in Bloem: Hof sê wie wat moet doen

Verskeie wysigings is Woensdag in die hooggeregshof in Bloemfontein aangebring aan die tussentydse interdik wat die Mangaung-metro reeds die naweek teen die onwettige plakkers op die Jagersfontein-pad oorkant Lourierpark gekry het. Die metro is skerp deur opposisiepartye gekritiseer omdat hy nie dadelik die interdik toegepas het nie, maar die metro is vandeesweek eers weer hof…

Lees Meer

Devon Hofmeyr maak sy politieke skuif bekend

Devon Hofmeyr die seun van Steve Hofmeyr, het gisteraand sy besluit bekend gemaak dat hy die Bittereinders gaan verlaat en ’n loopbaan in die politiek gaan nastreef. VOLKSKRAG NUUS het ’n amptelike verklaring ontvang en Devon het sy besluit bekend gemaak. Devon Hofmeyr het besluit om hom by Neil de Beer se UIM party te…

Lees Meer