Misdaad sindikate gebruik staal opritte om gesteelde motors uit SA te ry
Sindikate wat die grens van Suid-Afrika en Mosambiek gebruik om gesteelde motors in te smokkel, raak kreatief. Ondanks die bou van ’n soliede beton heining op die grens van Suid-Afrika en Mosambiek, vind kriminele sindikate nuwe maniere om hul gesteelde goedere uit Suid-Afrika te kry. Hulle het nou gebruik gemaak van die bou van tydelike…
