Suid-Afrika hardloop nie uit geld nie – want ons het belastingbetalers, sê Godongwana
Minister van finansies, Enoch Godongwana, sê die regering kry nie geld nie en kan nooit geld opraak nie, want hy kan altyd sy burgers belas. In ‘n onderhoud met SABC News is Godongwana gevra of Suid-Afrika nie meer geld het nie. Hierdie kommer het gespruit uit die drastiese stappe wat die Nasionale Tesourie einde verlede…
