GEWAPENDE ROOF- STEILTES NELSPRUIT
‘n Huisroof het in die vroeë oggendure van 14 Maart 2024, omstreeks 09:00, plaasgevind. 6 Bravo Mannetjies wat met ‘n enkelkajuit wit Toyota Hilux-bakkie gery het, in Steiltes Uitbreiding 11 (Von Braunstraat) gery en links in Blakelystraat gemaak. Hulle het ‘n huis met ‘n bejaarde dame en kinders in die huis geteiken. Die huishoudelike tuinier…
