Primrose-skoolleerling het ‘n WhatsApp-groep gehad om aanval op drie onderwysers te beplan
PRIMROSE – JOHANNESBURG – ’n 13-jarige leerling wat in hegtenis geneem is in verband met die skietery op ‘n Germiston-laerskoolhoof, het na bewering beplan om twee ander onderwysers by die skool aan te val en wou sy uiteindelike teiken, die skoolhoof, in die kop skiet. Dit is van die koue besonderhede wat dae ná ’n…
