Chaos ontstaan by Oos-Kaapse Sopa – EFF is weer in die middel
Nog ‘n staatsrede (Sopa) het binne minder as ‘n week in chaos verval, met die EFF weer in die middel van die ontwrigting. Die jongste voorval het Donderdag gebeur toe Oos-Kaapse premier Oscar Mabuyane sy Sopa by die Abbotsford Christian Centre in Oos-Londen gehou het. In videogrepe wat van regstreekse nuusuitsendings sirkuleer, jaag EFF-lede na…
