Vier verdagtes is gearresteer vir gepeuter met infrastruktuur
NELSPRUIT – Vier verdagtes tussen die ouderdomme van 32 en 38 is gearresteer vir gepeuter met noodsaaklike infrastruktuur op 18 Maart 2023 in Belfast. Volgens inligting het lede van die gemeenskapspolisiëringsforum op 19 Maart 2024, sowel as amptenare van die Emakhazeni Plaaslike Munisipaliteit, patrollie pligte in die stad Belfast en sy omgewing uitgevoer. Die span…
