Daar was 2 transito rooftogte wat gelyktydig in Kokstad plaasgevind het
Een van die Transito-rooftog naby Kokstad in KwaZulu-Natal is op kamera vasgelê. Die bende het Vrydagmiddag tussen Kokstad en Harding die bussie met ‘n onbekende bedrag kontant opgeblaas. Die toneel het in ‘n skietgeveg ontaard toe die rowers met die polisie vuur geruil het.
In ’n afsonderlike voorval was ’n G4S voertuig beroof. VOLKSKRAG NUUS wag nog vir meer inligting rondom die tweede rooftog…
Foto van tweede Transito Voertuig wat beroof is

Video van Eerste rooftog waar kruisvuur plaasgevind het
