Memel boere loop deur. Boere erg aangerand, Sommige Gearresteer – WAARSKUWING GRAFIESE MATERIAAL!

Memel in die Vrystaat is ’n kookpot nadat ’n boer wat plaagbestryding toegepas het. WAARSKUWING!!!! GRAFIESE BEELDMATERIAAL WAT SENSITIEWE LESERS KAN ONTSTEL

Volg Volkskrag nuus se Facebook en twitter-blad om op datum te bly met die daaglikse nuusgebeure in die land:
https://www.facebook.com/groups/volkskragnuus
https://twitter.com/volkskrag14247

Boer en sy seun aangerand.

Memel in die Vrystaat is ’n kookpot nadat ’n boer wat plaagbestryding toegepas het beskuldig is dat hy “inwoners” se bokke wou doodspuit. Die “inwoners” het die boer en sy seun aangeval en baie ernstig aangerand. Volgens berigte kan die boer en sy seun bly wees dat hulle nie doodgeslaan is nie. Die voorval het nagenoeg ’n week gelede plaasgevind!

Die boer en sy seun het klagtes by die Polisie ingedien. Die Saak het Maandag voorgekom en die beskuldigdes was nog dieselfde dag weer vrygelaat.

Boer gearresteer

Volgens die stempos boodskap in VOLKSKRAG NUUS se besit het ’n ander boer van die omgewing ’n plaas verkoop en moes die mense verwyder. Die nuwe eienaar het begin om van die mense beeste van sy plaas te verwyder en was gearresteer vir “veediefstal”. Die Polisie het hom aangekla.

Volgens die stemboodskap beplan die EFF om amok te maak op die plaas! Die boere van die omgewing vrees dat die situasie kan eskaleer.

Fotos van boer en sy seun wat aangerand is

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui