Slegte nuus vir petrolpryse in April

Die gemengde vooruitsigte vir brandstofpryse in Suid-Afrika bly steeds, met petrolpryse wat nog in April kan styg, terwyl dieselpryse gaan daal. Volgens die jongste data van die Sentrale Energiefonds vir die einde van week drie van Maart toon petrolpryse ‘n onderverhaling van ongeveer 18 sent per liter – effens hoër as verlede week – terwyl…

Lees Meer

Suid-Afrika soen duisende dokters, professionele mense en besighede totsiens

‘n Immigrasie kenner het opgemerk dat daar ‘n groot styging was in geskoolde Suid-Afrikaners wat in 2024 na Kanada wil immigreer, met die meerderheid besighede en gesondheidsorgwerkers. Die Kanadese immigrasie konsultant Nicholas Avramis het met Newzroom Afrika gesê daar was ‘n merkbare oplewing in Suid-Afrikaanse professionele persone wat aansoek gedoen het om na die buiteland…

Lees Meer

Memel boere loop deur. Boere erg aangerand, Sommige Gearresteer – WAARSKUWING GRAFIESE MATERIAAL!

Memel in die Vrystaat is ’n kookpot nadat ’n boer wat plaagbestryding toegepas het. WAARSKUWING!!!! GRAFIESE BEELDMATERIAAL WAT SENSITIEWE LESERS KAN ONTSTEL Volg Volkskrag nuus se Facebook en twitter-blad om op datum te bly met die daaglikse nuusgebeure in die land:https://www.facebook.com/groups/volkskragnuushttps://twitter.com/volkskrag14247 Boer en sy seun aangerand. Memel in die Vrystaat is ’n kookpot nadat ’n…

Lees Meer