Een plaas in Zimbabwe, 24 jaar later – Is dit wat vir Suid-Afrika op pad is?
Geen boerdery nie, net huise, baie huise – gebou op die vrugbaarste landerye en die weelderigste weiveld. Volg Volkskrag nuus se Facebook en twitter-blad om op datum te bly met die daaglikse nuusgebeure in die land:https://www.facebook.com/groups/volkskragnuushttps://twitter.com/volkskrag14247 Vier-en-twintig jaar nadat plaas invalle in Zimbabwe begin het, was dit tyd dat ek weer na my plaas teruggaan…
