Man se hande geamputeer in brutale aanval
NELSPRUIT – ‘n 30-jarige man wat op Kromdraai pad in Vosman naby Witbank geloop het, is Woensdagoggend, 20 Maart 2024 deur ses verdagtes aangeval wat ‘n groen Opel Corsa-bakkie bestuur het. Hulle het sy hande en bene vasgebind en hom toe in bosse ingery waar hulle altwee sy hande geamputeer en gevlug. Die slagoffer is…
