Minister aanspreeklik vir R94 miljoen wat deur Polisie beamptes by SBV beroof is
Foto slegs vir illustrasie doeleindes Na ‘n kontant roof byna ‘n dekade gelede, waarby twee polisiebeamptes betrokke was, sal Bheki Cele, minister van polisie, se kantoor nou byna R94 miljoen moet opdok om die verliese te dek. Die Gautengse hooggeregshof, Pretoria, het bevind die minister is plaasvervangend aanspreeklik vir die optrede van die twee beamptes….
