SA se “energie revolusie” — ons beter planne in werking stel… vinnig, waarsku deskundige
Hoewel Suid-Afrika vordering maak wat nuwe kragopwekking betref, beweeg die land veels te stadig, sê Anton Eberhard, ’n emeritusprofessor aan die Universiteit van Kaapstad. Omskakelaars, batterye, sonpanele, transmissie toegang, windplase, die soektog na gas… Die energiekrisis wat ons in die gesig staar is massief en min van ons is toegerus om te verstaan wat de…
